Die Ewige God het Homself met ons geidentifiseer deur 'n Normale Mens te word: Jesus Christus, die Seun van God.
Hy het 'n Sondelose Lewe geleef, gebrandmerk met Wonderwerke en Krag.
Deur Geloof, Vereenselwiging en Identifikasie met Sy Versoenende Dood en Letterlike Opstanding word 'n Verenigende Kovalensie en Sy Inwoning in ons tot stand gebring.
Christus in Jou -- die Hoop van Heerlikheid...
Wonderwerke, Tekens en Wonders is Bonatuurlike Manifestasies van die Gees van Jesus Christus.
Vertrou Hom Vandag. Laat Sy Genesende Krag deur jou vloei. Laat Hom in jou woon...
Video: 'n Paar hoogepunte in Joël Hitchcock se Wêreldevangelisasie en Genesingsbediening (Geen klank)
Joël Hitchcock Bedieninge,
P/A Posbus 2835, Montanapark, Pretoria 0159.
P/A Posbus 2835, Montanapark, Pretoria 0159.
Kontak persoon in Suid Afrika: Elaine Hitchcock by 082-924-8389